Ons het ook met leedwese afskeid geneem van 2 van ons Goue Arende wat oorlede is naamlik: Bettie Botha & Ruth Snyders.
Die Goue Arende se afsluiting op die plaas by Robin en Elmarie Mohr was net een groot fees. Die dames is oorversadig huis toe en het n draai in die stoor gemaak en heerlike vars groente gekoop om saam te neem huis toe! Robin het ook sy visse vir hul gewys wat...
Die Goue Arende het n baie suksesvolle jaar agter die rug waarvoor ons die Here innig dankbaar is. Ons het met n bus die Bo Kaap gaan besoek en is deur die Museum en die geskiedenis rondom dit. Kon daarna by Atlas speserye koop en resepte kry. Daar was n mediese oggend met Inge Burger wat oor dimensia kom gesels het en baie insiggewend was. Elke maand het ons n spesiale dag...